Protea Apteek

Kwartaal 1

17/01/18

28/03/18

Kwartaal 2

10/04/18

22/06/18

Kwartaal 3

17/07/18

28/09/18

Kwartaal 4

09/10/18

12/12/18

Skool kwartale 2018
Alle Protea Apteke is
onafhanklik van mekaar.
Ons is nie ‘n ketting
groep nie.
All Protea Pharmacies are
independent Pharmacies.
We are not part of
a franchise.
Gestig 15 Februarie 1952
Besigheids ure:

Maandag tot Vrydag:
08h00 tot 18h00

Saterdag:
08h00 tot 13h00
17h00 tot 18h00

Sondag en vakansie dae:
10h00 tot 12h00
17h00 tot 18h00


Ons is geleë in Nylstroom (Modimolle), Limpopo.


Indien daar inligting benodig word oor dwelmmiddels en sport of watter medikasie gebruik mag word  deur sport - manne/vroue besoek gerus ons belangrike skakels blad. Daar is verskeie skakels met betrekking tot die mediese wêreld asook ons omgewing.


Dus as jy ‘n besoeker is kan jy ook bietjie meer leer aangaande ons omgewing.

Share on Facebook
Share on Twitter
Share via e-mail

Bestel u medikasie per watsapp!


WhatsApp:


063 847 3916

Die aanlyn winkel is oop!!!!!

Volg die skakel bo wat sê: Aanlyn winkel.

23 November 2018